Page 32 - index
P. 32

• Hoofstuk 21: Kommunikasie regoor die kurrikulum
• Hoofstuk 22: Geïndividualiseerde leerderondersteuning
Deel 6: Gesondheid en welstand
• Hoofstuk 23: Onderwyserwelstand en
die rol van positiewe sielkunde
• Hoofstuk 24: Bevordering van
psigososiale welstand in onderrig-
en-leer-omgewings
• Hoofstuk 25: ’n Verhoudinggefokusde
benadering tot die optimale
ontwikkeling van leer en welstand
• Hoofstuk 26: Positiewe sielkunde
en diversiteit: Akkumulasie van
sterkpunte
• Hoofstuk 27: Skoolgebaseerde
aanmoediging van veerkragtigheid
• Hoofstuk 28: Die rol van selfspraak in
selfregulering
Deel 7: Insluiting
• Hoofstuk 29: Inklusiewe onderwys:
Die wêreldwye beweging
• Hoofstuk 30: Inklusiewe onderwys in
die Suid-Afrikaanse konteks
• Hoofstuk 31: Leerondersteuning in
Suid-Afrika
• Hoofstuk 32:
Onderwysersamewerking en medewerking met skoolgebaseerde ondersteuningspanne
• Hoofstuk 33: Gestremdheid en inklusiewe indiensneming deur die lens van opvoedkundige sielkunde
Deel 8: Skole
• Hoofstuk 34: Beskouing van
skoolgebaseerde intervensies: Waaraan moet jy dink?
• Hoofstuk 35: Versterking van ouervennootskappe
Deel 9: Opvoedkundige sielkundige ondersteuning
• Hoofstuk 36: Opvoedkundige
sielkunde en estetiese onderrig
• Hoofstuk 37: Geslagsopvoeding
• Hoofstuk 38: “Tienerswangerskap” of
vroeë voortplanting
• Hoofstuk 39: Verkenning van die
kompleksiteit van aggressie en
geweld binne die skoolkonteks
• Hoofstuk 40: Gender en geweld teen
vroue en meisies
• Hoofstuk 41: Begaafdheid
• Hoofstuk 42: Aandagtekort-
hiperaktiwiteitsversteuring en die rol
van die opvoedkundige sielkundige • Hoofstuk 43: Assessering en
ondersteuning van leerders met
outismespektrumversteurings
• Hoofstuk 44: Die brein, kognisie en
neurofisiese aantasting
• Hoofstuk 45: Doeltreffendheid van
die studente-ondersteuningsdienste
Deel 10: Loopbane
• Hoofstuk 46: Lewensontwerp: Die
kern daarvan om mense te help om suksesvolle lewens te bou en sosiale bydraes te maak
• Hoofstuk 47: ’n Rigtingwyser vir loopbaanroetes in opvoedkundige sielkunde
• Hoofstuk 48: Kanale vir tegniese en beroepsgerigte opleiding in die skoolkurrikulum
 AGTERGROND VAN DIE REDAKTEURS EN HOOFSTUK- SKRYWERS
Irma Eloff is ‘n professor in Opvoedkundige Sielkunde, ‘n geregistreerde opvoedkundige sielkundige en ‘n NNR-gegradeerde sosiale wetenskaplike navorser.
Estelle Swart is ‘n professor in Opvoedkundige Sielkunde by die Universiteit van Stellenbosch, ’n geregistreerde opvoedkundige sielkundige en NNS gegradeerde navorser.
Hoofstuk-skrywers sluit hoogs aangeskrewe Suid-Afrikaanse sosiale wetenskaplikes in, sowel as opvoedkundige sielkundige praktisyns wat reeds etlike dekades binne die Suid-Afrikaanse omgewing werksaam is.
GEPAS VIR GEBRUIK DEUR
• Navorsers en akademici in Opvoedkundige Sielkunde en Opvoedkunde
• Voorgraadse studente wat belangstel in Opvoedkundige Sielkunde; B
Ed, NGOS, BA.
• Onderwysers wat in die beroep staan
 JUTA EDUCATION AND SOCIAL SCIENCES CATALOGUE | 2018/2019
  31
 





























   30   31   32   33   34