Page 31 - index
P. 31

of Education at the University of Pretoria and also the first woman to hold this position.
Estelle Swart is a professor in the Department of Educational Psychology at Stellenbosch University which she chaired for several years. She is a registered educational psychologist and was a member of the HPCSA Board for Psychology and chair of the PsySSA Division for Educational Psychology.
SUITABLE FOR
Scholars, undergraduate students completing a BEd degree (all phases) and PGCE students taking a course in educational psychology.
Insigte uit Opvoedkundige Sielkunde
I ELOFF, E SWART
Indien jy op soek is na die jongste navorsing en praktykwerk in Opvoedkundige Sielkunde in Suid-Afrika is hierdie die boek vir jou. Navorsers en praktisyns van sestien Suid-Afrikaanse universiteite het saamgewerk om kort, kragtige, insiggewende en konstekstueel-relevante hoofstukke aan te bied oor Opvoedkundige Sielkunde op die oomblik. Opvoedkundige Sielkunde as ‘n wetenskap word verken in ‘n wye verskeidenheid kontekste en dit word in verband gebring met die dinamiese van opvoedkundige sielkunde. Die boek maak gebruik van Suid-Afrikaanse voorbeelde wat diep geworteld is in die Suid-Afrikaanse samelewing. Op hierdie wyse word genuanseerde sieninge van die kompleksiteite van Opvoedkundige Sielkunde as ‘n ontwikkelende vakgebied aangebied.
       978 1 48512 901 1 2018
544 PAGES
ZAR R450.00
 INHOUDSOPGAWE
Deel 1: Inleiding
• Hoofstuk 1: Opvoedkundige sielkunde
as wetenskap en beroep in Suid-
Afrika
• Hoofstuk 2: Opvoedkundige sielkunde
as die kruispunt tussen filosofie en
sielkunde en opvoedkunde
• Hoofstuk 3: Die rol van
opvoedkundige sielkundiges in
onderrig en leer
• Hoofstuk 4: Kinderregte in Suid-
Afrika: Implikasies vir opvoedkundige sielkundiges
Deel 2: Onderwysers
• Hoofstuk 5: Om ’n onderwyser te
word
• Hoofstuk 6: Onderwysers as rolmodelle
• Hoofstuk 7: Die emosioneel
intelligente onderwyser
Deel 3: Onderrig en leer
• Hoofstuk 8: Onderrig vir leer in Suid-
Afrikaanse skole: ’n Sosiokulturele
benadering
• Hoofstuk 9: Leerteorieë en die
gebruik van tegnologie in die
klaskamer
• Hoofstuk 10: Leerstyle en
intelligensies in uiteenlopende klaskamers
• Hoofstuk 11: Gelyktydige multisensoriese onderrig om kinders se akademiese prestasie te verbeter
• Hoofstuk 12: Inheemse stories en speletjies as benaderings tot onderrig in die klaskamer
• Hoofstuk 13: Geheelkinderontwikkeling deur middel van formele onderrig en leer
Deel 4: Kognisie
• Hoofstuk 14: Kognisie in die wêreld
van aksie
• Hoofstuk 15: Piaget, denknetwerke
en om te leer hoe om in die wêreld
op te tree
• Hoofstuk 16: Vygotsky, regulering
van belyning met instrumente, mense
en die wêreld
• Hoofstuk 17: Kennis van
neurowetenskap vir die klaskamer • Hoofstuk 18: Kognitiewe sielkunde:
Post-Piagetiaanse sienings oor konseptuele veranderinge in die kinderjare
• Hoofstuk 19: Identiteit, motivering en prestasie
Deel 5: Taal
• Hoofstuk 20: Insigte in
taalontwikkeling en -verwerwing
 JUTA EDUCATION AND SOCIAL SCIENCES CATALOGUE | 2018/2019
  30
 







































   29   30   31   32   33