Page 4 - KEYLINKS_AFR
P. 4
e
g
a
D
ISBN 978-1-4851-0290-8
Ek is ’n Robot Ontwikkel deur Jill Eggleton
9 781485 102908
Illustrasies deur Grant Snow
Verspreidende Sade Cover HLang.indd 1
2014/12/01
4:16 PM
Ontwikkel deur Jill Eggleton
Dag en nag_cvr.indd 1
in die W
Ontwikke
L
y
L
L
e
y
n
i
K
k
e
s
n
i
k
K
s
d
i
e
r
p
s
r
e
e
d
a
S
V
e
n
d
e
y
e
n
i
k
K
s
4
Key Links se Gegradeerde Le Gestapelde verbeeldingryk
Magenta tot Groen
Key Links se verhalende en nieverhalende titels betrek beginnerlesers by sorgvuldig opgestelde tekste. Dit bied ryke geleenthede om die vroeë begrippe van taal-, geletterdheids- en literatuurbegrippe, -vaardighede en strategieë te ontwikkel.
Om die beste uit elke titel te haal, is daar op elke bladsy ‘n fokuspaneel wat gemaklike toegang bied. Hierdie ‘pedagogie op die bladsy’ verander soos leerders se vaardighede en strategieë ontwikkel.
Hoe?
Magenta Rooi en Geel
Vir Magenta, Rooi en Geel titels nooi die fokuspaneel leerders uit tot:
VOORAFLEES – om die afbeeldings
te bestudeer voordat daar gelees word
LEES – om die teks te bestudeer terwyl daar gelees word
NALEES – om nadat die storie gelees
is, dit te bespreek, daaroor te skryf en daarop te reageer. Aan die einde van
elke Magenta, Rooi of Geel verhalende
titel, word die afbeeldings gedupliseer
sodat leerders hulle vir oorvertel kan gebruik.
Blou en Groen
Sommige van die Blou titels en al die Groen titels
kombineer VOORAFLEES/LEES-voorstelle, want:
• leerders kan beide die afbeeldings en die teks tegelykertyd ‘lees’
• die karakters en storielyne is meer kompleks
• leerders kan aan meer omvattende besprekings
deelneem
Vir die Blou titels is daar ‘n NALEES-voorstel in elke fokuspaneel. In Groen titels is daar, soos die teks meer gesofistikeerd raak, ‘n NALEES-voorstel op geselekteerde bladsye.
Aan die einde van die Blou en Groen verhalende tekste is
daar geselekteerde afbeeldings uit die storie. Leerders kan hulle gebruik om die storie in volgorde te plaas en oor te vertel.
Magenta - Ontluikingsfase
Hierdie is ’n saadjie.
Dit is die plant se saadjie. ’n Saadjie het nie vlerke om te vlieg nie. Dit het nie voete om mee te loop nie. Die saadjie is nou hier.
2
Verspreidende Sade Txt HLang.indd 2
2014/12/01
4:16 PM
Verspreiden
Blou - V


































































































   2   3   4   5   6