Page 2 - KEYLINKS_AFR
P. 2
Mama Mavis maak ’n pot warm sop terwyl hulle kyk hoe die wolke borrel en saampak. Die wind loei en huil en die reën timmer op die dak neer.
VOORAFLEES/
LEES
Hoe kan jy van die illustrasie aKfloeninwgaKt aMtadmaalkMdainvkis? en Leeneigseswelofodrideebwlaadasryv.aIsndjyaar nkeiendniiee?betekenis of uitspraak Verduidelik – loei, timmer eWnatkdloinukejy beteken die woorde –w“okoorndienkskliikldeesrte’nrtp”?reWnattjiterin jou gedagtes? Hoe?
Hoe weet jy dat dit ’n groot storm is? Watter woorde wys dWiattvhirejtoOuu?pa Miller laat dink druaitkK?oHnoiengsaKlajtydiniessoto’nrmgrkoaont storm voel? Waarom?
Wat dink jy gaan
volgende gebeur? GVOaaOnRvAoFoLrEtEmS/eLtEEdSievoorstelle tot by bladsy 17.
LEES-
OORSIG
Koning Kat verlaat sy troon en sluip in die kamer rond – sy koninklike stert omhoog en sy snorbaarde bewe benoud.
“Hy kan die storm ruik,” sê Oupa Miller. Die wind waai al sterker. Dit ruk-ruk aan die huis asof dit die huis uit die grond wil pluk. Die ysige kloue van die wind kruip onder die openinge van die deur in.
Buite dwarrel die blare, takke en papiere asof hulle mekaar in die lug rondjaag.
67
0026 (No 10)-KL-Koning Kat_txt HL FINAL.indd 6 2015/02/04 2:31 PM 0026 (No 10)-KL-Koning Kat_txt HL FINAL.indd 7 2015/02/04 2:31 PM
Hoe weet jy dit is ’n byvoeglike naamwoord, ’n werkwoord en ’n selfstandige naamwoord? Blaai na LEES-OORSIG op bladsy 11.
SKRYF- OORSIG
Soek ’n
voorbeeld van personifikasie.
Blaai na SKRYF- OORSIG op bladsy 9.
nwbaeyaSrvmkowewekgolo–oikrde, snealafsmtawnodoigrde
Personifikasie
’nowPfiade’nresniedeoe,ine’nsirfikdmvkaoapeaospnrireswaliaeksnrep toegeken word. SKRYF- GEREEDSKAP
D
R
O
O
S
O
E
W
K
Skielik vlieg die deur oop. ’n Weerligstraal flits soos ’n reuse sig-sag deur die lug en die wolke klap kliphard teen mekaar.
“Dis Koning Kat,” sê Oupa Miller. “Hy is nie hier nie. Hy moes uitgeglip het toe die deur oopgewaai het.”
VOORAFLEES/
LEES
Wat dlaiantkjojyugseobdeuinrkh?ier? Lees self die bladsye.
Is daar enige woorde waarvan jy nie die bkentenkieen?isofuitspraak Verduidelik – flikkerende en oorleef Wooarswjoautvologresnpdeellignagasn
Ditwordpikswartindiekamer.“Diekragis af,” sê Mama Mavis.
“So’nkoninklikekat,”sêMamaMavis,“sal nooit ’n storm soos dié oorleef nie. Ons sal hom moet gaan red.”
OupaMillermaakdiedeurtoeenMama Mavis steek die kerse aan. Hugo is mal oor die flikkerende lig wat skaduwees teen die muurmaak.
gWeabaeroumr k?oWrraeakr?om nie?
Hoe weet jy dat Hugo nie bSoaenkgdisievwirodoierddeownkaetrdnitiev?ir jou wys. Wjoauttgeerdpargetnetsjieassijeynlejeysin– “die wolke klap kliphard teen mekaar”?
Watter ander woorde skilder ’n prentjie in
jou gedagtes?
Waarom dink jy dat Mama Mavis dink ’n koninklike kat sal nie die storm oorleef nie? Wat dink jy sal die gevolg wees as iemand in die storm uitgaan?
Gaan voort met die VOORAFLEES/LEES voorstelle tot by bladsy 17.
Skielikhoorhulle’ngeluid.Ditwas’n vreemde, sissende geluid.
“Dis ’n dier,” sê Mama Mavis.
Daar’s ’n monster teen die muur!
89
0026 (No 10)-KL-Koning Kat_txt HL FINAL.indd 8 2015/02/04 2:31 PM 0026 (No 10)-KL-Koning Kat_txt HL FINAL.indd 9 2015/02/04 2:31 PM
SKRYF- OORSIG Vind ’n voorbeeld van personififikasie.
’nowPfiade’Pnresnedore,isne’noirfindmvkioafieaosnkrireswaliaseksnriep toegienkseknapwpoerd. SKRYF-
GEREEDSKAP
2
3
Wildspeurders_txt.indd
2
2015/02/05
2:15 PM
Wildspeurders_txt.indd
3
2015/02/05 2:15 PM
5 Junie
VOORAFLEES/ LEES
Kyk na die eerste foto.
Watter persoon dink jy is
die speurder? Waarom dink jryensos?tKery.kDnieardeineofsotteorhvoarnindgieis bdaieiehgoerilndgwseormd.mMedniseyngebvraunik tneiemgaoaekd. Wniaea?rWomaardoinmk djyiniks jdyit
Vanoggend het ek met ’n man, Aselmo, oordietelefoongesels.Hydryfhandel met renosterhorings. Ek het vir hom gesê dat ek geld nodig het en daarom ’n swartrenosterhoring by hom wil koop.
iLseedsieskerlfabdbieelbslaodpsyd.ieWbielavdesryt?el d“oiens”toinried?ieNsatowrie?verwys die
Ekhouniksdaarvanomvoortegeedat
ek ’n krimineel is nie en ek voel sleg dat nóg ’n renoster dalk doodgemaak sal word vir die horing. Dit is egter al manier hoe ons smokkelhandelaars soos Aselmo kan vastrek.
Is daar enige woorde waarvan jy nie die betekenis loefiduriatsdperakaknkjyengenbier?uiWkaotmter
Aselmo, en ander handelaars soos
hy maak baie geld daaruit om met renosterhorings handel te dryf. As hulle gevang word, kan hulle baie jare in die tronk deurbring.
Hoe het die speurder voorgegee dat hy ’n krimineel is? Hoekom dink jy dat hy nie daarvan hou om voor te gee om ’n krimineel te wees nie? Hoe weet jy dat dit nie die edeorosdtegesmwaartkregnaoasntewr oisrdwnaite? wSitatjoduitvvinirgjeoruowpydsi.e woorde
Hoe onnosel is dit?
’ananDtaegkbeoneinkgbeeovoart
gedagtes en gevoelens. Wat dink die speurder? Dagboekinskrywings kan aangeteken word asof dit vir iemand spesifiek bedoel is. Watter sin op die bladsy laat jou dink dat die inskrywings vir iemand spesifiek
bedoel is?
Gaan voort met die SKRYF- OORSIG op bladsy 17.
dwiaetbjyetneikeekneisnvnaine ’unitwtoeowrderk?
Vveorodrugideel.ik – krimineel en
GVaOaOnRvAoForLtEmESe/t LdEieES voorstelle tot by bladsy 17. ’n Dagboek- SKRYF- inskrywing OORSIG GERSEKERDYSFK-AP
2
Hoe?
Dus? Waarom?
Ontsluit die sleut
Voldoen aan die behoeftes van die nuwe
Key Links moedig eksplisiete onderrig aan deur verhalende en nieverhalende tekste by mekaar te laat aansluit.
Maklik toeganklike voorstelle (prompts) fokus onderwyser-leerder besprekings om maksimale onderriggeleenthede te bewerkstellig. Die lesse behandel al drie kurrikulum- stringe van taal, geletterdheid en letterkunde. Dit fokus spesifiek op aktiewe leerder-
interaksie. Van leerders word verwag om te dink en te praat oor wat en hoe hulle gelees het.
Leerders word spesifiek onderrig in prosesseringsvaardighede soos woordherkenning en klank- en letterkennis. Hulle bespreek en gebruik ook reg van die begin af begripstrategieë op ‘n eksplisiete manier. Soos hulle leesvaardighede ontwikkel, word skakels tussen lees en skryf meer noukeurig gevorm.
Leerders leer om teks te lees, dit te verstaan en te leer uit wat hulle gelees het.
Wat maak Key Links vir leerders werklik anders?
Die boeke
• Die humoristiese verhalende en fassinerende nieverhalende boektitels trek leerders se aandag.
• Die omloop-buiteblaaie vergroot opgewondenheid en voeg inligting oor die boek by selfs voordat dit gelees word.
• Daar is ‘n goeie balans van verhalende en nieverhalende titels op elke vlak.
Die ontwerp
• Die ontwerpe het trefkrag en is aantreklik vir jong, visueelvaardige leerders. Onderskeidende kenmerke sluit in spraakborrels, ‘n verskeidenheid lettertipes en ontwerpe, asook nieverhalende eienskappe.
Nieverhalende literatuur in 'n Dokumentêre styl
• Om nieverhalende literatuur meer toeganklik vir beginnerlesers te maak, gebruik Key Links ‘n dokumentêre styl.
• Deur van ‘n ‘gevallestudie’-benadering gebruik te maak, word ervarings van diere of mense oorvertel om leerders ‘n meer vertroude storiegevoel te gee.
Wat maak Key Links werklik anders vir onderwysers?
Die FOKUSPANELE bied praktiese, 'op die bladsy'-ondersteuning.
Die FOKUSPANELE verskaf voorstelle vir die gebruik van:
• VOORAFLEES – voordat jy lees
• LEES – tydens lees
• NALEES – nadat jy gelees het
Die voorstelle fokus op:
• mondelinge taal – dink en praat
oor die teks
• begripsvaardighede – maak sin
• prosesseringsvaardighede – ontsluit
die teks
• woordeskat en letter-klank-
verwantskappe in konteks
• leesvlotheid
• die skryf van letters, woorde en
woordfamilies
Die voorstelle vir nieverhalende titels fokus leerders daarop om:
• woordeskat te verduidelik en uit te
brei
• nieverhalende kenmerke te ‘lees’
• konneksies te maak
• afleidings te maak
• te vergelyk en te kontrasteer
• vrae te stel
• op te som


































































































   1   2   3   4   5