Page 5 - KEYLINKS_AFR
P. 5
eesboeke vir Grondslagfase
ke tekste vir beginnerlesers
n
n
a
N
m
n
L
e
s
r
a
M
n
n
n
e
t
j
i
e
a
Woestyn
el deur Jill Eggleton
2014/10/15 5:19 PM
Oom Jan Cvr HLang.indd 1
2014/12/11
6:04 PM
Ontwikkel deur Jill Eggleton Illustrasies deur Rob Kiely
g
0009-KL-Marsmannetjies se Inkopies_cvr HLang FINAL.indd 1 2014/10/14 16:54
se Inkopies Ontwikkel deur Jill Eggleton
Illustrasies deur Raymond McGrath
L
y
n
i
K
k
s
e
e
m
o
O
a
n
nde Sade Txt HLang.indd
3
2014/12/01
4:16 PM
Oom Jan HLang txt.indd 8
2014/12/11
6:04 PM
Oom Jan HLang txt.indd 9
2014/12/11
6:04 PM
Die fokuspaneel bied voorstelle
om mondelinge interaksie tussen onderwyser en leerders, asook tussen pare leerders, aan te moedig.
Leerders word aangemoedig om: • te bevraagteken
• te beantwoord
• te luister
• menings uit te druk
• oor te vertel en in volgorde te plaas
Deur hulle idees uit te druk, word leerders aktief betrek by die ontwikkeling van:
• begripsstrategieë
• prosesseringsvaardighede
• vroeë begrippe oor teksstruktuur
Die FOKUSPANEEL ondersteun ouers en sorg dat hulle seker maak hulle is 'op die regte bladsy' as boeke huis toe geneem word.
Vroeë Fase
Groen - Vroeë Fase
Dink jy Oom Jan het ’n goeie idee gehad? Waarom? Waarom nie?
Rooi - Vroeë Fase
Geel - Vroeë Fase
VOORAFLEES Wat weet jy
van sade?
Wat help sade om te groei?
Kan sade beweeg? Waarom dink jy so? Wat kan jy op die foto sien?
Wat, dink jy, wil die pyltjie vir jou wys?
LEES
Lees die
bladsy vlot.
Wat het sade nie? Sit jou vinger op die woorde wat dit vir jou wys.
Wat is vir jou interessant van die inligting?
Lees die sinne vlot.
Hoe, dink jy, het die saad hier gekom?
NALEES
Sit jou vinger
op die woorde wat aandui dat daar meer as een is. (vlerke en voete) Sit jou vinger op die woord vlerke. Skryf die woord in die enkelvoud oor (dat daar net een is). (vlerk)
Skryf die woord voete. Skryf die woord in die enkelvoud oor (dat daar net een is). (voet)
Gedurende die nag waai daar ’n vreeslike wind. Die tent maak ...
Flap! Flap! Flap!
”Ek sal die tent moet vasmaak,“ sê Oom Jan. ”Maar hoe? Hier is nêrens ’n plek waaraan ek dit kan vasmaak nie.“
VOORAFLEES/
LEES
Wat, dink jy, gebeur hier?
Wat, dink jy, is die probleem? Hoe, dink jy, voel die seun en sy pa? Waarom, dink jy, voel hulle so?
Lees die bladsye hardop saam en gebruik die leidrade om dit met die regte uitdrukking
te lees.
Sit jou vinger op die woorde wat ’n geluid naboots. (flap, flap, flap) Wat beteken flap in die sin? Wat veroorsaak dat
iets flap?
Dink jy Oom Jan het ’n goeie idee gehad? Waarom? Waarom nie?
LEES
Wat, dink jy, is die probleem? Hoe, dink jy, voel die seun en sy pa? Waarom, dink jy, voel hulle so?
hardop saam en gebruik die
met die regte uitdrukking te lees.
Sit jou vinger op die woorde wat ’n geluid naboots. (flap, flap, flap) Wat beteken flap in die sin? Wat
J
Oom Jan kry ’n blink idee.
Hy maak die tent aan sy ou trok vas!
en -organisasie
• woordeskat en klank- en letterkennis • gevolgtrekkings maak
Wat gaan hy nou aanvang?
Ek sal dit hieraan vasmaak.
389 veroorsaak dat iets flap?
s
k
y
n
i
K
s
5