Page 10 - KEYLINKS_AFR
P. 10
g
g
g
n
i
n
n
n
o
n
w o
n
o
I
K
K
K
K
e
e
r
s
a
e
y
v
r
t
i
a
n
k
D
i
s
s
s
s
t
r
a
H
t
y
c
FINAL.indd 1
2015/02/04
1:23 PM
Ontwikkel deur Jill Eggleton Illustrasies deur Richard Hoit
Beskrywing
0024 (No 8)-KL-Die Inwoners van Hickorystraat_cvr HL FINAL.indd 1
2015/02/04
1:21 PM
Ontwikkel deur Jill Eggleton
L
L
y
e
i
n
a
K
k
s
e
n
i
k
K
s
10
Key Links se Gegradeerde Le Lesers in die Int
Op die Vlotheidsvlak bied Key Links titels wat eksplis word dan ‘n bron van bespreking en modelle vir die skryf
Die Vlotheidsvlakke bied:
• ‘n spesifieke fokus op ‘n LEESOORSIG vir sommige van die bladsye en ‘n SKRYFOORSIG vir ander bladsye
• taal wat uitgelig word deur WOORDHERKENNING • woordeskat wat uitgelig word deur WOORDWERK
Verbeeldingryke tekste
In die Vlotheidstitels is daar ‘n groeiende klem op die literêre aspekte van verbeeldingryke tekste. Jill Eggleton se goedontwerpte tekste voorsien leerders van verhalende vertellings van hoogstaande letterkundige gehalte. Die fokuspaneel bied voorstelle vir besprekings oor:
• verhalende (narratiewe) omgewings
• die identifisering van karakters tussen wie
verhoudings opgebou moet word
• die bepaling van probleme en oplossings
• die gebruik van dialoog
Verhalende tekste
Titels met ‘n Verhalende Teks verskaf modelle vir stories waar die verteller nie deel van die storie nie, maar ‘n waarnemer is. Dit word in die derde persoon vertel.
Lees- en Skryfskakels
Op die Vlotheidsvlak verskaf die tekste wat leerders lees, modelle vir skryfwerk. Op
die agterkant van elke boek word leerders aangemoedig om aan ‘n Tweegesprek Aktiwiteit deel te neem. Daar word voorgestel dat hulle dink en praat oor sleutelkenmerke, en hulle kry ‘n grafiese organiseerder om hulle te help. By Turkoois is die fokus op die bespreking van idees. By Pers en Goud word die leerders aangemoedig om in die tekstipe te skryf.
• die gebruik van literêre elemente, soos vergelykings
• die skep van stemming
• taal in konteks
• die gebruik van ‘n onderliggende tema, bv. boeliegedrag,
selfsug
Persoonlike Verhalende tekste
Titels met ‘n Persoonlike Verhalende Teks verskaf modelle waar die storieverteller deel van die storie is. Dit bied ‘n eensydige blik, dikwels gebaseer op die verteller se gevoelens en emosies. Dit word in die eerste persoon vertel.
Uit Koning Kat