Page 11 - KEYLINKS_AFR
P. 11
eesboeke vir Ontwikkelende termediêre Fase
siete modelle is van spesifieke tekstipes. Hierdie titels
van verbeeldingryke, informatiewe en oorredende tekste.
turkoois tot Goud
Informatiewe tekste
Op die vroeëre vlakke van Key Links word ‘n ‘dokumentêre’ of ‘gevallestudie’-benadering tot informatiewe tekste gevolg. Vir die ontwikkeling van leerders op die Vlotheidsvlak word meer konvensionele informatiewe soorte tekste gebruik, soos bv. Inligtingsverslae en Verduidelikings. Hierdie titels word geskryf om voorbeelde van inligting te verskaf:
• gerangskik onder titels (opskrifte) en subtitels
• gebaseer op die hoofidees en aanvullende feite
• deur foto’s, illustrasies en diagramme te gebruik om
idees te steun
Inligtingsverslae
Die verslae verskaf modelle van tekste wat die tema (onderwerp) definieer en klassifiseer en dan feitelike besonderhede verskaf.
Beskrywings
• geskryf deur toepaslike grammatika (taal), woordeskat en generiese struktuur te gebruik
• deur ‘n uitgebreide reeks nieverhalende visuele kenmerke te gebruik
Verduidelikings
Die verduidelikings strek verby die feite om ‘hoe’- en ‘waarom’-inligting oor ‘n onderwerp te gee.
e
i
d
r
o
e
O
t
m
i
B
r
u
u
g
R
k
a
m
p
ISBN 9781485110422
9 781485 110422
Beskrywing
jy’s hier Ontwikkel deur Jill Eggleton
Verbeel jou Jy's Hier Covers.indd 1
2015/02/12
12:12 PM
Ontwikkel deur Jeannie Kennedy
2015/06/29
8:24 PM
Oor die Brug Covers.indd 1
2015/02/09
3:45 PM
Verduidelikende inligting
Ontwikkel deur Jeannie Kennedy
L
L
Beskrywings kan verbeeldingryk of informatief wees en is dikwels deel van ander tekste soos verhalende of feitelike tekste. Hulle is ryk aan woordeskat en beeldspraak.
Key Links lig Beskrywings spesiaal uit sodat leerders ‘n eksplisiete ervaring het met die ryk taal wat daarin gebruik word.
Die Key Links-tekste beskryf
• die spesifieke voorkoms of aksies van diere of mense • plekke, sommige in die verbeelding en ander werklik
(RR 15-22)
y
y
e
e
e
e
b
r
e
V
l
j
o
u
K
K
s
s
n
n
i
i
k
k
11


































































































   9   10   11   12   13