Page 8 - KEYLINKS_AFR
P. 8
Gedeel
Modelle om die begrippe taal, letterk
• Key Links se Grootboeke verskaf ‘n bron van literatuurgehalte-teks vir beginnerlesers.
• Dit is taalryk, humoristies en gevul met lewendige, ritmiese en rymende teks.
• Hulle bied ook, in konteks, die geleentheid vir onderwyserbegeleide demonstrasies en
leesbegrippe, -vaardighede en -strategieë.
• Hierdie vaardighede en strategieë word versterk en sorgvuldig gelaag (opgebou) deur die
voorstelle in die Key Links-boeke vir Begeleide Lees.
SLEUtELKENMERKE
• Spesifiek ontwerp vir 'leesouderdom' en nie 'fase' nie • Sterk karakters
• Aanloklike visuele materiaal
• Humor
• Emosie
• Ryk en beskrywende taal
Daar is 'n verskillende fokus vir elke dag.
Die FOKUSPANEEL bied voorstelle om elke fokus te ondersteun. Begrip
Woordeskat
Vloei/Frasering/Vlotheid Klankkennis, Fonemiesie Bewustheid
Mondelinge, Geskrewe en Visuele taal
Dag 1:
Dag 2:
Dag 3:
Dag 4:
Dag 5:
‘Gedeelde lees is waar die taal sy pad deur die boek oopkap, kinders inspireer en hulle motiveer om te wil lees.’
Jill Eggleton
8
Elke titel word spesifiek vir Gedeelde Lees geskryf en is ontwerp om:
• ‘n liefde vir leer, taal en geletterdheid te kweek • kinders se verbeeldings wakker te maak
• gevoel aan te wakker
• bespreking te bevorder
• leerders in staat te stel om konneksies te maak
• hulle woordeskat uit te brei en te verryk
• leerders se taalervarings verby hulle onafhanklike leesvermoë te verryk
en uit te brei
d
u