Vere en Vlerke, Pote en Pelse die Land Vol!

    Edition: 1st edition
  • Format: Soft Cover
  • ISBN: 9781485123156
  • Category:

R83.00

You can get an email alert when this product is back in stock.

Facto lê en droom in ’n knus holte tussen die wortels van die Wonderboom. Hy wag op die Flixies om te hoor van die laaste groepe wat landlewe suksesvol kon baasraak – die voëls en die soogdiere...en hy kan nie glo wat hy alles by die Flixies hoor nie!

Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde

Contents not available

This product does not have any reviews yet - be the first to write one.