Die Dinkskrum

Hoekom so Baie Soorte? Onderwysersgids

Available
    Edition: 1st edition
  • Format: Soft Cover
  • ISBN: 9781485123446
  • Category: Reeks D: Ruimteskip Aarde lewe en laat lewe Onderwysersgids

R105.00

Die Flixies kom by die see bymekaar omdat daar so baie verskillende soorte plante en diere langs die kuslyn is. Hulle hou ’n dinkskrum om die verskillende redes te bespreek waarom biodiversiteit so belangrik is en maak dan plakkate uit blare en skulpe om dit wat hulle geleer het met ander te deel.

Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde.

Contents not available

This product does not have any reviews yet - be the first to write one.