Page 15 - Flixies Catalogue - English and Afrikaans
P. 15
Die Onderwysersgids
Elke Flixies-boek het sy eie onderwysersgids. Die gids sluit in:
‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesi eke
boek toegepas moet word.
Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
Sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Die temas
van die
Flixies-reeks
Die ontwikkeling van die Aarde.
Die ewolusie van plant- en dierelewe op die Aarde.
Die rolle en funksies van plante en diere op die Aarde.
Die bedreiging wat besoedeling en ondeurdagte ontwikkeling vir biodiversiteit en oorlewing inhou.
Flixies kweek ‘n ekologiese en omgewingsbewussyn deur die aangeleerde begripstrategieë te gebruik.
Geïntegreerde Leer
Die Flixies-reeks is ideaal geskik vir geïntegreerde leer vanweë die temas wat dit aanraak.
Vakke wat hulle leer tot geïntegreerde leer met Flixies sluit in met:
• Lewensoriëntering • Wiskunde
• Natuurwetenskappe en Tegnologie
• Sosiale Wetenskappe
7


































































































   12   13   14   15   16