Die Diere Kom Help

Product Attributes

  • Soft Cover
  • 9781485113874
  • 1st edition

Leesboek

R 77.00

About this Publication:

Gewerweldes en ongewerweldes! Sakdiere, stekelvelle, weekdiere en wurms! Facto vind uit dat daar hoofsaaklik twee groot groepe diere is – diere met geraamtes van been of kraakbeen en diere wat daarsonder is. Van laasgenoemde groep woon die eenvoudigstes in die water en ons vind uit hoekom dit so voordelig is om in die water te woon...

Contents Include:

Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde.