Die Aarde in die Ruimte

Product Attributes

  • Soft Cover
  • 9781485122746
  • 1st edition

Authors

Schreuder, D

Leesboek

R 77.00

About this Publication:

Die Flixies (en natuurlik Facto) hoor hoe slim en wonderlik 'ruimteskip' Aarde gebou is en in die ruimte geplaas is sodat lewe hier moontlik is. Hulle leer dat die aarde presies die regte afstand van die son is en dus die regte temperatuur het om lewe te onderhou – dus nie te warm nie en nie te koud nie.

Contents Include:

Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde.