Sorg vir die Aarde

Onderwysersgids

Available
    Edition: 1st edition
  • Format: Soft Cover
  • ISBN: 9781485113928
  • Category: Reeks B: Elkeen het 'n naam, 'n familie en 'n storie Onderwysersgids

R105.00

Ons vriende, die Flixies, leer hoe belangrik die wisselwerking tussen plante en diere is en hoe plante, soos hulle oor die aarde versprei, ook dien om grond met hulle wortels aan die aarde “vas te plak”.
By blomplante is dit veral voortplanting wat baie slim ontwikkel is en die Flixies is baie beïndruk deur die maniere waarop plante hul saad versprei.

Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde.

Contents not available

This product does not have any reviews yet - be the first to write one.