Key Links Grondslagfase Stel 3

128 lesers & 24 Groot Boeke

  • Format: Soft Cover
  • ISBN: KLINKAFGFSTEL3
  • Language(s): Afrikaans
  • Published:
  • Category: Big Book

R15,092.00

You can get an email alert when this product is back in stock.

Key Links Lesers se verhande en nieverhalende titels betrek beginnerlesers by sorgvuldig opgestelde tekste.  Hulle bied ryke geleenthede om die vroeë begrippe van taal, geletterdheids en literatuurbegrippe, vaardighede en strategieë te ontwikkel.

Key Links se Grootboeke verskaf 'n bron literatuurgehalte-teks vir beginnerslesers. Hulle is taal-ryk, humoristies en gevul met lewendige, ritmiese en rykmende teks. Hulle bied ook, in konteks, die geleentheid vir onderwyserbegeleide demonstrasies en leesbegrippe, -vaardighede en -strategieë.  Hierdie vaardighede en strategieë word versterk en sorgvuldig gelaag (opgebou) deur die voorstelle in die Key Links-boeke vir Begeleide Lees.

Magenta – Grondslagfase - 20 titels - Vlak 1 – 2 - Graad 1

Rooi  – Grondslagfase - 24 titels - Vlak 3 – 5 - Graad 1

Geel – Grondslagfase - 24 titels - Vlak 6 – 8 – Graad 2

Blou  – Grondslagfase - 24 titels - vlak 9 – 11 - Graad 2

Groen – Grondslagfase - Vlak 12 – 14 - Graad 3

Oranje – Grondslagfase - 12 titels - Vlak 15 & 16 -Graad 3 / 4

Groot Boeke Pak - 24 titels

Contents not available

This product does not have any reviews yet - be the first to write one.

Leave a product review
or cancel