Insigte uit Opvoedkundige Sielkunde
Ebook ISBN: 9781485129028
Ebook ISBN: 9781485129028
Product Details:
Author(s):
Year Published:
2018
Edition
1st Edition
Type:
Ebook | eBook
Language:
Afrikaans
About this publication
Indien jy op soek is na die jongste navorsing en praktykwerk in Opvoedkundige Sielkunde in Suid-Afrika is hierdie die boek vir jou. Navorsers en praktisyns van sestien Suid-Afrikaanse universiteite het saamgewerk om kort, kragtige, insiggewende en konstekstueel-relevante hoofstukke aan te bied oor Opvoedkundige Sielkunde op die oomblik. Opvoedkundige Sielkunde as 'n wetenskap word verken in 'n wye verskeidenheid kontekste en dit word in verband gebring met die dinamiese van opvoedkundige sielkunde. Die boek maak gebruik van Suid-Afrikaanse voorbeelde wat diep geworteld is in die Suid-Afrikaanse samelewing. Op hierdie wyse word genuanseerde sieninge van die kompleksiteite van Opvoedkundige Sielkunde as 'n ontwikkelende vakgebied aangebied.
Content
Deel 1: Inleiding
Hoofstuk 1: Opvoedkundige sielkunde as wetenskap en beroep in Suid-Afrika
Hoofstuk 2: Opvoedkundige sielkunde as die kruispunt tussen filosofie en sielkunde en opvoedkunde
Hoofstuk 3: Die rol van opvoedkundige sielkundiges in onderrig en leer
Hoofstuk 4: Kinderregte in Suid-Afrika: Implikasies vir opvoedkundige sielkundiges
Deel 2: Onderwysers
Hoofstuk 5: Om ’n onderwyser te word
Hoofstuk 6: Onderwysers as rolmodelle
Hoofstuk 7: Die emosioneel intelligente onderwyser
Deel 3: Onderrig en leer
Hoofstuk 8: Onderrig vir leer in Suid-Afrikaanse skole: ’n Sosiokulturele benadering
Hoofstuk 9: Leerteorieë en die gebruik van tegnologie in die klaskamer
Hoofstuk 10: Leerstyle en intelligensies in uiteenlopende klaskamers
Hoofstuk 11: Gelyktydige multisensoriese onderrig om kinders se akademiese prestasie te verbeter
Hoofstuk 12: Inheemse stories en speletjies as benaderings tot onderrig in die klaskamer
Hoofstuk 13: Geheelkinderontwikkeling deur middel van formele onderrig en leer
Deel 4: Kognisie
Hoofstuk 14: Kognisie in die wêreld van aksie
Hoofstuk 15: Piaget, denknetwerke en om te leer hoe om in die wêreld op te tree
Hoofstuk 16: Vygotsky, regulering van belyning met instrumente, mense en die wêreld
Hoofstuk 17: Kennis van neurowetenskap vir die klaskamer
Hoofstuk 18: Kognitiewe sielkunde: Post-Piagetiaanse sienings oor konseptuele veranderinge in die kinderjare
Hoofstuk 19: Identiteit, motivering en prestasie
Deel 5: Taal
Hoofstuk 20: Insigte in taalontwikkeling en -verwerwing
Hoofstuk 21: Kommunikasie regoor die kurrikulum
Hoofstuk 22: Geïndividualiseerde leerderondersteuning
Deel 6: Gesondheid en welstand
Hoofstuk 23: Onderwyserwelstand en die rol van positiewe sielkunde
Hoofstuk 24: Bevordering van psigososiale welstand in onderrig-en-leer-omgewings
Hoofstuk 25: ’n Verhoudinggefokusde benadering tot die optimale ontwikkeling van leer en welstand
Hoofstuk 26: Positiewe sielkunde en diversiteit: Akkumulasie van sterkpunte
Hoofstuk 27: Skoolgebaseerde aanmoediging van veerkragtigheid
Hoofstuk 28: Die rol van selfspraak in selfregulering
Deel 7: Insluiting
Hoofstuk 29: Inklusiewe onderwys: Die wêreldwye beweging
Hoofstuk 30: Inklusiewe onderwys in die Suid-Afrikaanse konteks
Hoofstuk 31: Leerondersteuning in Suid-Afrika
Hoofstuk 32: Onderwysersamewerking en medewerking met skoolgebaseerde ondersteuningspanne
Hoofstuk 33: Gestremdheid en inklusiewe indiensneming deur die lens van opvoedkundige sielkunde
Deel 8: Skole
Hoofstuk 34: Beskouing van skoolgebaseerde intervensies: Waaraan moet jy dink?
Hoofstuk 35: Versterking van ouervennootskappe
Deel 9: Opvoedkundige sielkundige ondersteuning
Hoofstuk 36: Opvoedkundige sielkunde en estetiese onderrig
Hoofstuk 37: Geslagsopvoeding
Hoofstuk 38: “Tienerswangerskap” of vroeë voortplanting
Hoofstuk 39: Verkenning van die kompleksiteit van aggressie en geweld binne die skoolkonteks
Hoofstuk 40: Gender en geweld teen vroue en meisies
Hoofstuk 41: Begaafdheid
Hoofstuk 42: Aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring en die rol van die opvoedkundige sielkundige
Hoofstuk 43: Assessering en ondersteuning van leerders met outismespektrumversteurings
Hoofstuk 44: Die brein, kognisie en neurofisiese aantasting
Hoofstuk 45: Doeltreffendheid van die studente-ondersteuningsdienste
Deel 10: Loopbane
Hoofstuk 46: Lewensontwerp: Die kern daarvan om mense te help om suksesvolle lewens te bou en sosiale bydraes te maak
Hoofstuk 47: ’n Rigtingwyser vir loopbaanroetes in opvoedkundige sielkunde
Hoofstuk 48: Kanale vir tegniese en beroepsgerigte opleiding in die skoolkurrikulum
Interest / Benefit to