Flixies Reeks D Onderwysersgids Pak

7 Onderwysersgids - Reeks D: Ruimteskip Aarde lewe en laat lewe

  • Format: Soft Cover
  • ISBN: FLIXAFRDOWGPK
  • Category: Reeks D: Ruimteskip Aarde lewe en laat lewe Onderwysersgids, Flixies Packs

R733.00

You can get an email alert when this product is back in stock.

Die Onderwysersgids: Elke Flixies-boek het sy eie onderwysersgids. Die gids sluit in:
• ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
• ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
• Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
• Sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
• Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.

Contents not available

This product does not have any reviews yet - be the first to write one.